Wrywing

Voertuie se remme gebruik die konsep van droë wrywing om die voertuig tot 'n stilstand te bring

Wrywing is die krag wat weerstand teen die relatiewe beweging van soliede oppervlaktes, vloeistoflae, en materiële elemente wat teen mekaar gly bied.[1]

  • Droë wrywing weerstaan relatiewe beweging tussen twee vaste oppervlakke in kontak. Droë wrywing word onderverdeel in: Statiese wrywing tussen nie-bewegende oppervlakke, en Kinetiese wrywing tussen relatief bewegende oppervlakke.
  • Gesmeerde Wrywing is waar 'n smeermiddel, wat 'n vloeistof is, twee soliede oppervlakke skei.[4][5][6]
  • Parasitiese sleurkrag, is die krag wat die beweging van 'n vloeistof oor die oppervlak van 'n vaste liggaam teenwerk.
  • Interne wrywing is die krag tussen partikels (waaruit die voorwerp bestaan) wat beweging teenwerk in 'n soliede voorwerp terwyl dit vervorm.[3]
  1. http://www.merriam-webster.com/dictionary/friction
  2. Beer, Ferdinand P.; E. Russel, Johnston, Jr. (1996). Vector Mechanics for Engineers (Sesde uitgawe uitg.). McGraw-Hill. p. 397. ISBN 0-07-297688-8.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  3. 3,0 3,1 Meriam, J. L.; L. G. Kraige (2002). Engineering Mechanics (Vyfde uitgawe uitg.). John Wiley & Sons. p. 328. ISBN 0-471-60293-0.
  4. Ruina, Andy; Rudra Pratap (2002). Introduction to Statics and Dynamics (PDF). Oxford University Press. p. 713.
  5. Hibbeler, R. C. (2007). Engineering Mechanics (Elfde uitgawe uitg.). Pearson, Prentice Hall. p. 393. ISBN 0-13-127146-6.
  6. Soutas-Little, Robert W.; Inman, Balint (2008). Engineering Mechanics. Thomson. p. 329. ISBN 0-495-29610-4.

Developed by StudentB